Ebook: Eet Heerlik
Author: Lynn Bedford Hall
- Tags: Cooking & Food, Nonfiction, CKB127000, CKB128000
- Year: 2013
- Publisher: Penguin Random House South Africa
- Language: Afrikaans
- epub
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met 'n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir 'n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook 'n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is 'n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook 'n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.
Download the book Eet Heerlik for free or read online
Continue reading on any device:
Last viewed books
Related books
{related-news}
Comments (0)