Online Library TheLib.net » My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog
cover of the book My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

Ebook: My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog

Author: Hykie Berg

00
15.02.2024
0
0
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.
Download the book My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen