Online Library TheLib.net » Kinders Grootmaak: Wat Niemand Jou Ooit Vertel Het Nie
cover of the book Kinders Grootmaak: Wat Niemand Jou Ooit Vertel Het Nie

Ebook: Kinders Grootmaak: Wat Niemand Jou Ooit Vertel Het Nie

Author: Jane Jarvis

00
15.02.2024
0
0
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto's. Dié boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal – oordeelkundige dissiplinering.
Download the book Kinders Grootmaak: Wat Niemand Jou Ooit Vertel Het Nie for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen