Online Library TheLib.net » Lekker Vinnige Etes
cover of the book Lekker Vinnige Etes

Ebook: Lekker Vinnige Etes

Author: Hilary Biller

00
15.02.2024
0
0

"Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker ... Hierdie kookkunsreis was vir my 'n openbaring. Dit is 'n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike beplanning en voldoende voorraad in jou spenskas verg. Ek sal jou wys hoe jy met slim, voorafbereide items van goeie gehalte en puik vars produkte heerlike 'tuisgemaakte etes' kan voorberei." —kookboek-outeur en uitsonderlike kosskrywer, Hilary Biller

Met die stygende druk op gesinsbegrotings en die toenemde bewustheid van gesondheidskwessies en die gevare van vetsug, meen Hilary dat huiskokke duur, wegneem-etes die rug sal toekeer op soek na heerlike, voedsame alternatiewe wat vinnig en met maklik verkrygbare produkte voorberei kan word. Daar is 156 resepte in Lekker vinnige etes, waroonder idees vir ontbyt, slaaie, voorgeregte, hoender-, vis-, vleis- en vegetariese geregte, nageregte en drankies. Om te verseker dat die besige kok nooit 'n oomblik verspil nie, het Hilary 'n onontbeerlike lys produkte vir die spens- en die vrieskas, sowel as noodsaaklike toerusting ingesluit—dít alles om kosmaak makliker te maak.

Download the book Lekker Vinnige Etes for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen