Ebook: Hoe Op Aarde?: Antwoorde Tot Die Raaisels Van Ons Planeet
Author: Terence McCarthy
- Tags: Science, Nonfiction, SCI000000
- Year: 2014
- Publisher: Penguin Random House South Africa
- Language: Afrikaans
- epub
"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering 'n nuwe verskynsel? Was 'n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan 'n tsunami? en nog vele ander.
Elk van die 73 raaisels het 'n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.
"

Download the book Hoe Op Aarde?: Antwoorde Tot Die Raaisels Van Ons Planeet for free or read online
Continue reading on any device:
Last viewed books
Related books
{related-news}
Comments (0)