Online Library TheLib.net » Die Vernuftige Verkleurmannetjie
cover of the book Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Ebook: Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Author: Claire Norden

00
15.02.2024
0
0

'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem!Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke engewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maarlees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elementevan onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampeen, uiteindelik, oorwinning!Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'OorspronklikeAfrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassiekeliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal bykinders en hul ouers aanklank vind.

Download the book Die Vernuftige Verkleurmannetjie for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen