Ebook: Kook Met Josh
Author: Josh Thirion
- Tags: Cooking & Food, Nonfiction, CKB064000
- Year: 2012
- Publisher: Penguin Random House South Africa
- Edition: 1
- Language: Afrikaans
- epub
Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om 'n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe—seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies
Download the book Kook Met Josh for free or read online
Continue reading on any device:
Last viewed books
Related books
{related-news}
Comments (0)