Online Library TheLib.net » Pikant: Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak
cover of the book Pikant: Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

Ebook: Pikant: Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

Author: Sonia Cabano

00
15.02.2024
0
0

'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

Download the book Pikant: Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen