Online Library TheLib.net » Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika
cover of the book Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

Ebook: Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

00
15.02.2024
0
0

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend.Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op dié wat die bekendste ofalgemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.

Download the book Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen