Online Library TheLib.net » Net mooi fine: Die vervolg op C'est la Vie
cover of the book Net mooi fine: Die vervolg op C'est la Vie

Ebook: Net mooi fine: Die vervolg op C'est la Vie

00
14.02.2024
0
0
Net mooi fine is die opvolg van Lanie van Reenen se suksesvolle boek C'est la Vie. Hierin beskryf sy wat gebeur het sedert haar hotelprojek in Frankryk gefaal het; hoe sy die nuwe realiteite van haar eie gestroopte lewe te bowe moet kom terwyl sy ook die verwerende château moet probeer red of verkoop. Op haar pad na heling onderneem Lanie vele avonture: soms alleen per fiets, soos wanneer sy die Camino Portuguese voltooi; maar ook te voet, soos die tog na die berg Everest se basiskamp wat sy ter wille van liefdadigheid onderneem. In hierdie ontroerende omstandighede ontstaan die vraag: Wat is die somtotaal van verlies? En hoe groot is die wins wat verlies tot gevolg kan hê as jy bewustelik daarmee omgaan, sodat ʼn mens ten slotte kan sê: "Eintlik is alles net mooi fine"?
Download the book Net mooi fine: Die vervolg op C'est la Vie for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen