Online Library TheLib.net » Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders (Afrikaans Edition)
cover of the book Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders (Afrikaans Edition)

Ebook: Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders (Afrikaans Edition)

00
06.02.2024
0
0
Die meeste ma’s word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te nuttig wat lewenskragtig en voedsaam is. Pretkos bied ’n skatkis van idees om gesonde, inspirerende etes vir kinders te berei – met groot pret! Van slaaie, peuselhappies, kosblikkos en toebroodjies, aandete, teetyd en pieknieks tot groente en vrugte word ingesluit. Die hoofstukke bevat heelwat kreatiewe idees vir verbeeldingryke geregte wat kinders vir hulself kan berei. Al die resepte is gestileer om alledaagse maaltye pret te maak, soos Slaaihasie, Vrolike frittatas, Pers pasta, Ryskoekie-uile en Soesji-broodjies.
Download the book Pretkos: Gesonde Maaltye vir Kinders (Afrikaans Edition) for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen