Online Library TheLib.net » Die Griekwastad Moorde. Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het
cover of the book Die Griekwastad Moorde. Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het

Ebook: Die Griekwastad Moorde. Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het

00
27.01.2024
0
0
NUWE UITGAWE: SLUIT DIE VONNISOPLEGGING IN EN MAAK VIR DIE EERSTE KEER DIE MOORDENAAR SE IDENTITEIT BEKEND ...Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe 'n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp ingejaag het en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie tot stilstand gekom het. Dit was net voor 19:00 toe Don Steenkamp, net in sy swart rugbybroek en vol bloed, uit die voertuig gespring het en die aanklagkantoor binnegestorm het met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig geskiet en vermoor is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net nóg 'n plaasaanval was, is Don maande later vir die moorde gearresteer. Dit het 'n proses aan die gang gesit wat Suid-Afrika sou meesleur en die mense van Griekwastad onderling sou verdeel. Hierdie storie is die aangrypende verhaal, gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes insluitende die...
Download the book Die Griekwastad Moorde. Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen