Ebook: Hoe gemaak met my dikmond kind?
Author: Suzette Truter
- Year: 2012
- Publisher: NB Publishers
- Language: Afrikaans
- epub
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor 'n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is 'n boelie. Jou dogter is heeldag agter 'n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers. Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. Beproefde wenke van ervare ouers. 'n Indeling wat die soek na oplossings 'n plesier maak.
Download the book Hoe gemaak met my dikmond kind? for free or read online
Continue reading on any device:
Last viewed books
Related books
{related-news}
Comments (0)