Online Library TheLib.net » Anna Atoom en die seerower se dolk
cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk

Ebook: Anna Atoom en die seerower se dolk

00
27.01.2024
0
0
Hierdie verhaal is 'n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes 'n baie sterk "groen" boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem 'n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met 'n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in 'n reeks van drie boeke.
Download the book Anna Atoom en die seerower se dolk for free or read online
Read Download

Continue reading on any device:
QR code
Last viewed books
Related books
Comments (0)
reload, if the code cannot be seen